SPEEL-SPEEL: OP DIE PLAAS HB - Somebunnynew
SPEEL-SPEEL: OP DIE PLAAS HB - Somebunnynew
Priddy Books

SPEEL-SPEEL: OP DIE PLAAS HB

Regular price R 135.00 R 0.00 Unit price per
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Speelstukke is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om op die plaas te speel.

Pas die speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy plaas - plaas speel daarmee.

Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die los speelstukke.

Hierdie boek sal help met:

Oog-hand koordinasie
Probleemoplossing
moedig verbeeling aan
Geskik vir Ouderdom 3+

Boekgrootte: 28.2 x 24.2 x 3.7cm

Share this Product