SPEEL-SPEEL: NUTSMAN HB - Somebunnynew
SPEEL-SPEEL: NUTSMAN HB - Somebunnynew
Priddy Books

SPEEL-SPEEL: NUTSMAN HB

Regular price R 135.00 R 0.00 Unit price per
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Speelstukke is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om nutsman te speel.

Pas die speelstukke in die regte spasies of gebruik jou verbeelding terwyl jy dokter-dokter speel daarmee.

Die boek het ‘n gerieflike oopvouklap met stoorplek vir die los speelstukke.

Hierdie boek sal help met:

  • Oog-hand koordinasie
  • Probleemoplossing
  • moedig verbeeling aan

Geskik vir Ouderdom 3+

Boekgrootte: 28.2 x 24.2 x 3.7cm



Share this Product