My eerste ensiklopidie - Somebunnynew
Lapa

My eerste ensiklopidie

Regular price R 225.00 R 0.00 Unit price per
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wereld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte.
Waar is die eerste Olimpiese Spele gehou? Hoeveel bene is in jou liggaam? Watter reptiele van Nieu-Seeland het saam met die dinosourusse geleef? Watter soogdiere kan vlieg? Hoe word ’n ster gebore? Hoeveel atome is daar in ’n waterdruppel? Wat gebeur as jy ’n peperment in gaskoeldrank gooi? My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wereld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wereld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aardrykskunde, diere, plante, mense, wetenskap en die ruimte – die ideale wegspringplek om ’n lewenslange belangstelling in ons fassinerende wereld te kweek. Die perfekte ensiklopedie vir jong lesers!

Share this Product